Lyfskroproom – 250ml
Geure:
- Afskilferende Roosmaryn & Sout
- Poleerende Suiker & Speserye
Staan in die stort of op ‘n badkamermatjie. Maak jou vel nat met water en skrop dan jou vel in sirkelbewegings met die produk. Moenie reg onder die stort staan terwyl jy skrop nie. Die water sal die skroproom te veel verdun. Spoel af in die stort. Jou vel sal sag, glad en gepoleer voel!
Lyfroom – 250ml
Soorte:
- Afrika-Somer
- Soete Drome
Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.
Lyfbotter – 250ml
Soorte:
- Verjongende
- Ontspannende
Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.
Balsem – 50ml
Soorte:
- Spier Ontspanning
- Roostuin
- Vernuwende
Hierdie balsam is baie gekonsentreerd, gebruik dit dus spaarsamig! Wend ‘n klein hoeveelheid aan op dele wat pynverligting nodig het en masseer liggies. Dit werk baie goed as ‘n aanwending om spierpyne, nekpyne en gewrigspyne te verlig.
Masseer en Badolies – 100ml
Soorte:
- Destres
- Sensuele
Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.