Badsout – 250ml
Kleure:
- Groen
- Sonskyngeel
- Slapende Skoonheid
Gooi ‘n handvol in ‘n warm bad.
Badbruisblok
Gooi 1 blokkie in ‘n warm bad.
Badseep
Geniet!
Bababoudjieroom – 250ml
Wend op dele met luieruitslag aan om die vel te streel en dit te help genees. Wend aan vel as ‘n voorsorgmaatreël om ‘n effense beskermlagie tussen die luier en die vel te vorm.
Baba Kamersproei – 250ml
Spuit ‘n bietjie in die baba se kamer as ‘n natuurlike lugverfrisser.
Baba Kamersproei vir Maklike Asemhaling – 250ml
Gebruik dit as ‘n lugverfrisser. Die etriese olies is antibakteries en maak ‘n kragtige sproei wat ontsmet.