Kruiegerf spesialiseer in die maak van aroma terapeutiese skoonheids produkte soos:
- Lyfroom
- Badsout
- Shampoe
- Voetweek
- Handskroproom
- Baba boudjieroom
- Kinder seep
- Insek afweermiddel
- Room vir gebarste hakke
- Handgemaakte en glyserien seep.
Al die produkte word van natuurlike plant en geur olies gemaak. Geen chemiese of skadelike preseveer middels word gebruik nie!
‘n Gekwalifiseerde aroma terapeut is die insperasie van al die produkte.